YABBA DABBA DOO!
Jul 23, 2021
3 minutes
Saamgestel deur KIM ABRAHAMS
![f0088-01](https://article-imgs.scribdassets.com/xhavnt43k8tmvzv/images/fileW5KN8X73.jpg)
![f0088-02](https://article-imgs.scribdassets.com/xhavnt43k8tmvzv/images/file4PT0E3EO.jpg)
NÁ ’N jare lange hofstryd vir die reg om haar huis in ’n huldeblyk aan Fred Flintstone en sy vrolike spul familielede en vriende te omskep, het sy eindelik gewen.
Florence Fang se ongewone eiendom met ’n versameling reusagtige dinosourusse, tamaai sampioene en lewensgrootte-standbeelde van Fred en Wilma Flintstone en Barney en Betty Rubble – die bekende karakters van die reeks The Flintstones – is haar trots en vreugde.
Op die erf is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days