Huisgenoot

OP DIE PAAL VIR DIE 2DE MAAL

AGT verdiepings bokant die grond met die lieflikste, panoramiese uitsig oor die golwende groen heuwels, foreldamme en strome van die Laeveld. Smaaklike restaurantkos wat na jou toe aangedra word en ander mense wat rondskarrel om te sorg dat jy het wat jy nodig kry. Jy kan letterlik net die dae om sit en staar …

Dis presies wat die 52-jarige Vernon Kruger doen. Maar dink gerus twee keer voor jy dalk met hom wil plekke ruil. Om stoksielalleen in ’n beknopte vaatjie boop ’n bloekompaal te woon, sit nie in elkeen se broek nie.

Dat Vernon sy sit ken, is gewis. Hy het immers in 1997 al ’n Guinness-wêreldrekord opgestel met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related