Die Tuinier Tydskrif

Buurtkaskenades

Vrede tussen lande is klaar moeilik, maar vrede tussen bure inheems aan verskillende lande met verskillende gewoontes kan amper onmoontlik word. Die geskiedenis het ons geleer dat sommige siele van verre wêrelddele toeka geen probleem gehad het om Suider-Afrika binne te val, te annekseer en selfs teen ons oorlog te voer nie – wat hulle wou hê, het hulle soms met geweld geneem.

Gelukkig het dinge verander, hoewel nie hul fassinasie vir sonnige en wilde Suid-Afrika nie. Terwyl ons jongmense na ander lande emigreer, lyk dit of daar ’n toestroming van Europese burgers hierheen is om groot ou huise in gevestigde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton

Related