Huisgenoot

RAAISELHUIS

DIT klink soos een van daardie dwaalstories of “urban legends”, maar hoewel dit wel ’n vreemde storie is, is dit allermins onwaar.

Aan die kern van die verhaal is ’n groot huis vol uitspattige huisraad in ’n gevestigde woonbuurt. Ook die rygoed is nog daar: drie luukse Rolls-Royce-motors en ’n peperduur Lotus-sportmotor in die tamaai motorhuise.

Maar die inwoners is weg; skoonveld – al byna 12 jaar lank. En al het hulle spoorloos verdwyn, bly al hul huisgoed hier behoue in hul verlate huis.

Hier in Gqeberha gis die gemeenskap al lank oor die huis van raaisels en sy eienaars. Tog probeer baie van die bure die raaiselhuis se adres dig bewaar uit vrees vir onwelkome besoekers of inbrekers in die buurt.

Dié dat op ’n vreemde skattejag van twee dae moes gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related