Huisgenoot

WEGKRUIP IN WOESTYNLAND

KRIEK-kriek. Dis al wat ’n mens deesdae oor die Guptas hoor.

Nadat die berugte broers jare lank in die nuus was, word die vermeende staatskapers se bewegings deesdae deur die swye bewaar.

Waar kruip hulle weg? Wat het geword van die spoghuise wat hulle inderhaas verlaat het?

En wanneer sal hulle eindelik hier in die hof verskyn?

Noudat die Suid-Afrikaanse owerheid opnuut ’n poging aanwend om twee van die broers, Atul en Rajesh, aan die land te laat uitlewer – sodat hulle plaaslik verhoor kan word op verskeie aanklagte van staatskaping – kyk Huisgenoot weer na die skatryk familie se spoor.

WAAR IS DIE GUPTAS?

Die Sondagkoerant het in Mei 2016 berig die Guptas het hulle ná hul vlugtog in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related