(OK)JA VIR HAWERMOUTMELK
Twee woorde: ryk en romerig. Dís hoe die plantgebaseerde handelsmerk okja se hawermoutmelk beskryf word. Dis ’n goeie alternatief vir koeimelk en kan nes enige ander melk in jou koffie, pap, sop en smoothies gebruik word. Vanaf R40 vir ’n 1 liter-boks by uitgesoekte aanlyn en kruidenierswinkels.