Huisgenoot

RAAISEL VAN DIE TRIPPELDOOD

VIR sy familie was hy ’n geliefde seun, broer en kleinkind wat vir sy oupa en ouma kospakkies gee om hulle deur ’n moeilike tyd te help. Vir sy meisie was hy die ordentlike en sorgsame jong man wat binnekort haar aanstaande sou wees.

Hulle was almal saam met hom bly toe hulle in April hoor hy gaan een Vrydagaand ’n groot eiendomstransaksie vier saam met sy kollegas van Property Management Authority SA, die eiendomsmaatskappy bekend as Propman.

Maar Mario Pretorius (23) sou nooit weer huis toe kom nie.

Die volgende oggend, Saterdag 17 April, is Mario in raaiselagtige omstandighede dood aangetref in die huis van sy baas, Theo Kleynhans. Mario se liggaam is digby

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related