Huisgenoot

HOOP OP ’N BETER LEWE

SY HELE lewe al veg hy om te oorleef. ’n Paar maande gelede, op sy vierde verjaardag, kon hy nog nie loop, praat of behoorlik asemhaal nie.

Klein Alex Grabowski is gebore met sistiese higroom: vloeistofgevulde sakkies wat in sy lyf ontstaan weens ’n blokkasie in die limfstelsel. Die seldsame toestand laat hom met siste so groot soos ’n pomelo aan sy gesig en in sy lugweg.

‘TOE EK HOM SIEN, HET EK GEDINK HY IS PRAGTIG’

Maar die seuntjie van Somerset, Engeland, is ’n vasbyter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related