Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ALVIN BRUINDERS KRY GEWIGSKOK

Die aanbieder van Konings van kitskos op VIA het lank lekker gesmul, maar nadat hy die skaal by 150 kg laat trek het, het hy oorlog teen vet verklaar

Ek het altyd gewonder hoe en waarom Alvin soveel gewig aangesit het, want hy is mos ’n TV-ster. Sterkte met die nuwe verslankingsproses. Jy moet asseblief “lead by example”, want ons jong mense sien op na julle.

ZANALEE

Baie sterkte aan jou, Alvin. Dis beslis nie ’n maklike pad nie. Ek het sedert November 32 kg afgeskud. Moeilike, donker en honger dae wag. Kry jou ingesteldheid en jou fokus reg, en dan sal jy dit kan doen.

ANDRÉ

Ai, wanneer ’n mens eers oorgewig is, bly dit terugkom, al probeer jy wat. Die 1% wat dit regkry om permanent te verslank en maer te bly moet hul hele lewe en leefstyl verander, maar ek is net te lief vir my kos …

DENISE

Ek bid dat jy die nodige deursettingsvermoë sal vind om in jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related