Kuier

VAN VEËR TOT VLIEËNIER

Hy is ’n toergids wat Afrikaans, Engels en Spaans praat, al die wêreld vol gereis het en hoop om binnekort sy private vlieënierslisensie te kry.

Niemand sal jou verkwalik as jy dink hier word van ’n rykmanseuntjie gepraat nie, maar dís bitter ver van die waarheid.

Shadley Basardien (30) het inderwaarheid in beskeie omstandighede grootgeword, skool vroeg verlaat en aanvanklik as straatveër gewerk. Maar hy het geweier dat sy omstandighede sy toekoms bepaal. En met hierdie positiewe houding – en die hulp van enkele weldoeners – het hy reeds die eerste treë gegee op die pad na sy grootste droom: om as vlieënier agter die stuur van ’n kommersiële vliegtuig vir lugdienste soos Emirates te vlieg.

Al lê ’n ver pad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related