Huisgenoot

HIERT, DADDY, HOU VIR JOU IN!

SOMMIGE mense sal dalk dink daar’s ’n slang in die gras by die 16-jarige Christon Kriel se ouerhuis op Bethlehem. En hulle is nie eintlik ver verkeerd nie …

Dié Oos-Vrystaatse tiener is die trotse mensema van nie minder nie as 36 slange – en sy sê hulle is g’n niks grillerige gediertes nie – hulle is haar geliefde troeteldiere.

Gelukkig behoort jy hulle darem nie letterlik in die gras raak te loop as jy die Kriels besoek nie: Hulle word veilig in hokke in ’n ou motorhuis aangehou. Tog wil-wil jy hoogtrap soos ’n reier op dié werf waar die koudbloediges koning is.

Christon steur haar egter nie veel aan mense wat gril vir haar sissende,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related Books & Audiobooks