Kuier

STÉÉDS STAANDE

Vandat hy op 19 jaar aangerand en beroof is, was Lyndall Ockhuis (32) van Kuilsrivier in die Kaap, vasbeslote om ’n polisieman te word sodat hy kon help om die land te beskerm teen die euwels van gangsterism. Maar ná ’n klopjag het Lyndall so ampertjies die gebruik van albei sy bene verloor en moes hy, met die genade van Bo, ’n nuwe, selfs meer uitdagende droom vir sy lewe vind.

“Die aanvanklike polisie-opleiding was nie so rof nie, maar my droom was om deel te word van die bende-eenheid en dís nou waar ek ware polisiewerk kon leer, kon sien en ervaar wat dit werklik beteken om ’n polisieman te wees, as’t ware, veral wanneer dit kom by skietery en moord.”

Lyndall erken

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related