In Tarryn se wêreld
Jan 08, 2021
1 minute
ie - en -aktrise Tarryn Wyngaard maak nou weer ’n draai op die kassie as die bemiddelaar Lucinda. “Lucinda is ’n vrou wat koel en kalm voorkom in baie stresvolle omstandighede, maar as die oomblik dit eis, skiet sy eers en vra later vrae,” sê Tarryn oor haar karakter. “Sy geniet die adrenalien van gevaarlike situasies. Ek dink min mense is so dapper soos sy in sulke gevalle.”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days