Huisgenoot

’N 2DE KANS – EN HÓÉ!

HY WAS al in 34 flieks en minstens 28 TV-programme en het selfs die Oscars aangebied. Sy stem is al in ’n dosyn dokumentêre reekse as verteller ingespan én hy het ’n suksesvolle verhoogloopbaan op Broadway agter die blad.

Met dié indrukwekkende CV sou ’n mens dink Alec Baldwin (62) sal voor die versoeking van aftrede swig.

Maar nee, Alec is nog óral. Hy verskyn in die jongste aflewering van die fliekreeks Mission: Impossible en vertolk die hoofrol in die animasiefliek The Boss Baby: Family Business. Hy is ook die aanbieder van ’n gewilde podsending, Here’s the, en het ’n Emmy gewen vir sy uitbeelding van Donald Trump in die komedieprogram .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related