Huisgenoot

KYK, DIE JACKSONS!

VAN die oomblik dat hulle gebore is, was hulle nie net beroemd nie; hulle is aangegaap. Kinders van een van die wêreld se beroemdste – of eksentriekste – mans, gereeld in maskers en sluiers toegedraai. Die jongste is selfs by geleentheid deur hul pa, wat in daardie stadium al weens al sy plastiese chirurgie soos ’n waspop gelyk het, in ’n berugte voorval oor ’n hotel se balkon geswaai.

Michael Jackson se kinders het nooit ’n kans gehad om iets anders as ’n bisarre lewe te hê nie. Prince Michael, Paris en Bigi (wie se naam voorheen Blanket was) het waarskynlik van kleins af niks anders as ’n daaglikse sirkus geken nie.

Maar nou is hulle groot, en mense wonder: Hoe draai iemand uit wat onder dié omstandighede grootgeword het?

By die onlangse Londense première van ’n musiekspel wat op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related