Huisgenoot

MUSK-MOEILIKHEID

DAAR gaan skaars ’n week verby dat Elon Musk nié die nuus haal nie. En as dit nie dié eksentrieke miljardêr self is oor wie ’n mens lees nie, is dit ’n lid van sy ewe aweregse familie.

Daar’s sy suster wat ’n stroomdiens vir stomende romanseflieks het. Sy ma is die oudste model wat al op die voorblad van ’n swemdragtydskrif gepryk het. En sy pa het ’n kind by sy gewese stiefdogter.

Maar dié slag is Elon (50) in die nuus danksy sy transgender dogter wat hofdokumente ingedien het waarin sy sê sy wil niks meer met hom te doen hê nie.

Die 18-jarige is as Xavier Musk gebore, en het nou suksesvol aansoek gedoen om haar naam na Vivian Jenna

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related