Kuier

SKRYF &VERWERK

“7 Januarie 2021 Vanoggend was die verkeer weer ’n nagmerrie, maar ek het nie…”

m ’n joernaal te hou, is nie iets wat jy net doen om tyd te verdryf nie. Vir baie mense is dit ’n manier om hul stres te verlig en hul emosies te verwerk. Vir ander bied dit broodnodige gehaltetyd op hul eie met hul gedagtes. Kenners meen wanneer jy jou gedagtes en emosies neerskryf, is jy besig met ’n proses van selfrefleksie en organisering. Jy kry dus meer duidelikheid oor ’n situasie en jy is jou eie klankbord. Wanneer jy dan met ’n vriend of familielid praat, het jy reeds oor die saak gedink en het jy meer duidelikheid oor verskeie opsies in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related