Huisgenoot

Skep so waardevolle tyd vir jouself

DIT klink byna onmoontlik: Bring tyd alleen deur. Hoe op aarde moet jy in die harwar van die inperking – waar jy heel moontlik huweliksmaat, ouer, skoonmaker, kok én tuisonnie moet wees terwyl jy nog boonop jou werklewe op koers probeer hou – tyd kry om aan jou eie behoeftes te dink?

Maar dis juis nou belangrik om aan jouself aandag te gee, in hierdie vreemde tyd waar die coronaviruspandemie ons wêreld deurmekaar kom krap het en jy dalk soos vele ander Suid-Afrikaners met angsgevoelens sukkel.

Trouens, dis ’n goeie gewoonte om aan te kweek vir eendag wanneer ons lewe weer sy gewone gejaagdheid met sportbyeenkomste en naweekkuiers aanneem, sê die kenners.

Ons het vergeet hoe om tyd aan onsself en ons eie menswees af te staan, sê Marciel Hopkins, aanbieder  en ’n praktiserende lewensafrigter van Kaapstad. “Ek verwys altyd na daardie alleentyd as die goue uur of halfuur, want dit is regtig kosbare tyd met jouself wat so baie mense afskeep.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related