Huisgenoot

Môre is nog ’n dag

PAPPA, kan ek hierdie boek ook maar by die ander sit wat ons vir die boekwinkel gaan stuur?

Hoe lyk hy? Ek sukkel gou met hierdie karton.” “Hier staan niks voorop nie – wag net – hier is iets voorin geskryf. Sjoe, dit is baie onduidelik – Oorlog Mei 198 … Ag, kyk net of Pa die boek ken?”

Karel staan uit die gebukkende posisie op en dan verstar sy gelaat. Ná al die jare. Dit voel soos gister nog.

Paprika? Is alles reg?” Karel se hart verteder soos altyd wanneer sy seun hierdie troetelnaam vir hom gebruik.

Ja, my kind, alles is reg.”

“Het ons nie dalk genoeg vir een dag gedoen nie? Laat staan Pa nou maar, dan maak ek gou klaar.”

Nee, dit is nie nodig nie. Die boek wat jy daar het, was die dagboek wat ek in die oorlog gehou het.”

Is dit die oorlog waarin Paprika se beste vriend oorlede is?” “Ja,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related