Weg! Ry & Sleep

Somer, son, see en strandry

Wat is dan lekkerder as om kilometers al langs die strand neffens die branders te ry en die vars seelug in te asem – en ver van almal af ’n vleisie langs die see te braai...

Nou mag ’n mens dit nie meer doen nie. Dié gebruik is kort ná die eeuwisseling stopgesit in ’n poging om die duine en natuurlewe te beskerm. Deesdae het jy ’n permit nodig om op die stand te ry, en selfs dan mag jy nie ver ry nie.

Daar was egter ’n tyd toe strandry ’n normale buitemuurse aktiwiteit was. Oor naweke kon jy mense sien hengel al langs die strand op plekke waar jy nie met jou gesinsmotor kon uitkom nie. Dit was egter nie sommer net ’n geval van inklim en ry nie; jy moes die regte voertuig hê, en in die vroeë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Gebou Soos ’n Tenk
Great Wall Motor – of dan GWM – vier vanjaar sy 17de bestaansjaar in Suid-Afrika. Dié private maatskappy is die grootste vervaardiger van bakkies en sportnutsvoertuie in China en wys behoorlik sy staal teen voertuigvervaardigers soos BAIC en Chery wa
Weg: Ry & Sleep5 min read
As Die Skoen Pas…
outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na t
Weg: Ry & Sleep4 min read
Haak Af Langs Die Water
Die Stompies-oord lê langs die Stompdriftdam, die grootste dam in die Klein-Karoo met ’n oewer van 25 km. Die dam in die Olifantsrivier is teen 1965 voltooi en die wal staan ’n allemintige 37 m hoog en 400 m lank. Die water word hoofsaaklik vir bespr

Related