Huisgenoot

WEG, ALBEI ONS DOGTERS

AS GESIN het hulle dit destyds nooit breed gehad nie, maar hulle was geheg aan mekaar en gelukkig. Janine het nuwe liefde gevind by haar tweede man, Johnny Lottering. En hy was ’n goeie pa vir haar twee tienerdogters uit haar eerste huwelik.

“Die kinders was mal oor Johnny. Hy was soos hul regte pa. As ’n seun hul hart gebreek het, was dit by Johnny wat hulle gaan huil het,” vertel Janine ons vandag.

Die gesin van Rustenburg, Noordwes, het graag saam dieretuin toe gegaan of sommer net luilekker tuis ontspan. En Janine het nes enige liefdevolle ma daarna uitgesien om eendag haar dogters, Edna en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related