Landbouweekblad

Onthou-blog oor boerbrood, kaiings en kluitjiesvleis

Hoe het Langtafel ontstaan?

Ek het grootgeword op ’n plaas in die Boesmanland. My ma was ’n ongelooflike gasvrou en my pa kan jou tot laatnag wakker hou met stories. Langtafel is ’n kombinasie van die twee.

Ek het ’n hartsbegeerte om die resepte en stories van ons voorouers te laat voortleef, dus was ’n aanlyn platform ideaal. Op papier kry ons wonderlike Afrikaanse kostydskrifte, maar aanlyn is daar min.

Langtafel neem jou op ’n nostalgiese reis – al het die lewe se pad jou weg van die platteland gestuur. Langtafel bring jou weer huis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com)Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com)Produksiebestuurder Gretchen PeiserSpesialisskrywer Amelia GenisJoernaliste Lucille
Landbouweekblad3 min read
Wees Wakker, Herken Die Rooi Ligte
Sorg dat jy die skema verstaan waarin jy belê, is een van die wenke van Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-groep, oor hoe ’n mens die rooi ligte in ’n beleggingskema herken. Raak iets verlore in die vertaling? Roodt sê ’n mens moet versigtig

Related