Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

In vandag se lewe is dit tog so belangrik om seker te maak jy kyk na jou gesondheid en nie net na jou fisieke gesondheid nie. As ons dit nie doen nie en ook nie ’n gebalanseerde lewe lei nie, kan dit in ons uiterlike weerspieël.

Hoeveel keer het jy nie al gelees van iemand wat selfmoord gepleeg het en hoe hul naasbestaandes dan nie verstaan waarom hulle so iets kon doen nie? Omdat geestesversteurings nie dadelik opgemerk word nie, weet ’n mens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related