Regstelling ja, maar nie weer ’n rasregister
Oct 18, 2020
2 minutes
Die geskiedenis is ryklik besaai met voorbeelde waar rasseklassifikasie nie net onwerkbaar geblyk het nie, maar dikwels die begin van groot onheil was.
Die apartheidsregering het in sy vasberadenheid om almal te klassifiseer ondenkbare vernedering en pyn veroorsaak. Die potloodtoets sal altyd
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days