Dominee ‘beskerm’ sy vloekende vriendin
Oct 04, 2020
2 minutes
Johan Eybers
FOTO: DEON RAATH
“Dit maak jou moeg. Wat moet jy doen? Die Here se werk los?”
’NHerrie het in Coligny uitgebreek om die kop van ’n gesiene NG predikant oor ’n stemboodskap wat ’n vrou van sy selfoon gestuur het. Sy waarsku daarin ’n ander vrou dat die dominee nie ’n k*ff*r is op wie sy kan skreeu nie.
Salome Hayes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days