Landbouweekblad

ANGIE KHUMALO

HET JY ’N MENTOR?

Ek het nog nie regtig ’n mentor gevind nie. In die begin het ek op kommunale grond geboer, want as vryskutwerker sou ek nie die verliese konop die lug begin noem het, het mense besef ek boer ook. ’n Paar mense uit die bedryf het my gekontak, soos mnr. Lawrence Mosito van Noordwes. Hy is ’n voorligtingsbeampte en boer. Ons het mekaar nog net een of twee keer gesien, maar hy gee my baie raad en ek weet hy is net ’n foonoproep ver.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related