Weg! Ry & Sleep

5 lekkerry roetes 4x4- -

Gedurende vlak 2 van die Covid-19-inperkingsmaatreëls mag ons nog nie oor die landsgrense reis nie – maar dit is geen probleem nie, want in Suid-Afrika is immers heelwat te sien. Elkeen van die roetes wat ons hier noem, gaan jou vir langer as net een dag besig hou. Laai dus jou tent of haak jou boswa, en pak genoeg kos in vir ongeveer ’n week.

Let wel, ons het nie die heel uitdagendste roetes in Suid-Afrika gekies nie, hoewel elkeen wel uitdagings bied as jy kans sien om hulle te takel. Anders kan jy hulle bloot omseil.

Ons noem ook vyf belangrike items wat ons jou ten sterkste aanraai om saam te neem. Mooi ry...

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars

Related