Rapport

Verdieping in net mooi elke liewe leidraad

? Ek het nie juis iets nuuts oor myself geleer nie, maar eerder ou lesse weer toegepas, soos dat die skryf van ’n boek 99% perspirasie en 1% inspirasie is. Ook dat ek my heeltemal in my onderwerp moet verdiep, want hoe meer ek dit doen, hoe meer gaan nuwe en onverwagse deure oop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related