Weg!

ONTMOET DIE SKRYWER

Azille Coetzee het in 2017 ’n doktorsgraad verwerf in filosofie aan die Vrije Universiteit van Amsterdam. Haar eerste boek, In my vel – ’n Reis, het onlangs verskyn. Sy skryf op ’n verrassende en vermaaklike manier oor haar tyd in die vreemde en bepeins haar Suid-Afrikanerskap in Europa én by die huis. Sy vertel meer.

Waar het jou belangstelling in reis en skryf begin? My ma is ’n Frans-onderwyseres wat elke jaar haar geld spaar om ’n tydjie in Frankryk deur te bring. Ons doen dit dus al van kleins af. Maar ek is nie ’n natuurlike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg3 min read
Stap Teen Jou Eie Pas
Laat in Maartmaand was Jasmin Paris se foto oral in die media. Die een waar sy sommer met haar rugsak nog vasgegord inmekaargesak het. Haar bene is die ene skrape en modder, haar hare hang in sweterige slierte om haar gesig en dié spreek van ’n uitpu
Weg5 min read
Kyk Ver Die Veld In
Die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei het reeds in 1609 met sy teleskoop na die kraters op die maan gekyk, maar die eerste werklik moderne “binokulêre teleskoop” is eers in 1854 deur ’n ander Italianer, Ignazio Porro, gepatenteer. Vandag is da
Weg8 min read
Dié Berg Dwing Respek Af!
Ná die aanhoor van verskeie rillerstories het ek Arangieskop van my staplysie geskrap. Vriende het vertel van toonnaels wat afval, bene wat breek, helikopterreddingspogings... Nee wat, om buite in die veld te wees moet ’n mens rustig maak eerder as g

Related