Rooi Rose

MARITA vat ons grens toe

Sy woon al meer as twintig jaar in Frankryk – “dis meer as ’n derde van my lewe” – maar skryf nog een stryk deur in haar moedertaal. “Boeke het my van kleins af betower. Ek wou ook eendag met woorde toor en lesers gelukkig maak,” skryf sy uit Frankryk.

Nie baie skrywers is ewe suksesvol in verskillende genres nie, maar Marita is bekend (en bekroon) vir volwasse romans sowel as kinder- en jeugfiksie. Sy is ook bekend as rubriekskrywer en joernalis, en het ook al kortverhale en radiodramas geskryf. “Elke genre het sy eie uitdagings en vreugdes, en ek soek steeds nuwe genres en nuwe uitdagings. Ek het byvoorbeeld pas begin te skryf waarin ek behoorlik my bolla kan losskud en laat waai.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die

Related