Vrouekeur

AFRIKAANS SE ‘HOOFMEISIE’

As Nederlandse student wat op Stellenbosch gewoon het, was dit die boemelaars wat haar destyds die moed gegee het om vir die eerste keer Afrikaans te praat.

Dekades later is Ingrid Glorie se naam sinoniem met dié van Afrikaans in die Lae Lande. Sy is onder meer korrespondent vir Voertaal, stigter van die Week van de Afrikaanse roman en programkoördineerder van Festival voor het Afrikaans. Al het sy destyds slegs drie jaar lank in Suid-Afrika gewoon, praat sy vlot Afrikaans. Ons het vir haar ’n paar vrae oor haar reis met Afrikaans gevra.

HOE HET DIT GEBEUR DAT JY VIR DIE EERSTE KEER SUID-AFRIKA TOE GEKOM HET EN AFRIKAANS ONDER DIE KNIE GEKRY HET?

Ek het in 1991 Nederlands en Vergelykende Literatuurwetenskap aan die Vrije Universiteit in Amsterdam ge. Daar was in Nederland destyds nog baie voorbehoude oor Suid-Afrika en Afrikaans. Toe gebeur dit dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur1 min read
KOMBERS Van HOEK Tot KANT
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ COTTON CANDY 4-draad (200 g-balle) 8 balle in Kleur 02 (skakerings van blou, beige en bruin) 4 mm-naalde 4 mm-hekelnaald E/af = end af r = regs rVa = regs voor en agter in steek r2tes = regs 2 steke tesame ste = steke Pas enkelbe
Vrouekeur1 min read
Blokraaiwenners
A Nell – Port Elizabeth SKOUERKLEED H Engelbrecht – Vredendal STOKDRAER ■

Related