Rapport

Verfrissende benadering tot Schoeman en sy werk

Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer deur Ria Winters. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R250. Resensent: Louise Viljoen.

Karel Schoeman is ongetwyfeld een van die reuse in die landskap van die Suid-Afrikaanse lettere. Hy het van die mees sublieme romans in Afrikaans geskryf en ook uitgebreid gepubliseer oor sy historiese navorsing.

Ria Winters se Reise met Schoeman is verfrissend in dié opsig dat sy hierdie literêre ikoon nie van die gebruiklike literêre of akademiese perspektief benader nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related