Rapport

Die evolusie van tradisie

Waar kom kultuur vandaan? Hoe verander dit? En hoe help dit ons om ryk te raak (of nie)? My YouTube-algoritme kies onlangs Jan Jan Jan se nuutste treffer, “Ek bly ’n boer”, vir my om na te luister. En ek wonder by myself: Hoeveel Suid-Afrikaners sou hulle kultureel as “boere” beskou, ten spyte van die feit dat hulle nou in stede woon en werk.

Wat maak van iemand ’n “boer”? Seer sekerlik nie kakie en lang kouse nie? En, belangriker, watter invloed het hierdie kultuurbande steeds op ons?

Antropoloë wat kultuurevolusie bestudeer, help ons om die konsep van kultuur beter te verstaan. Hulle definieer dit as die kennis, tegnologie, waardes en oortuigings wat tussen generasies oorgedra word. Dis ’n breë definisie. Byna als wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons

Related