Kuier

EINA, MYHAND

Talle vroue sukkel met ongemak of selfs amper onuithoudbare pyn in hul hande, maar aanvaar dit gelate as deel van die ouerwordproses. Tog is jou hande een van jou noodsaaklikste liggaamsdele, want dit vergemaklik jou lewe.

KARPALE TONNEL-ISSUES

“My hande is my brood. Dis kosbaar, so ek ignoreer maar die pyn en werk deur die gevoel. Ek kan nie bekostig om te hoor daar is iets groots fout nie,”vertel Albertha Fein (42), ’n haarkapper van Port Elizabeth. Sy ervaar al vir meer as vyf jaar gereeld die gevoel van pins en needles in haar hande, veral saans. Dit raak al hoe erger en soms is die pyn soos skokgolwe wat deur haar arm skiet, ander kere is daar ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related