Kuier

VOET - FRUSTRASIES

Jou voete moet jou deur die lewe dra. Wanneer dit jou probleme gee, is die kans goed dat jy met die verkeerde voet uit die bed gaan opstaan. So, as jy pyne en kwale ervaar, moet jy dit nie ignoreer of afmaak as niks nie, veral nie as jy ’n diabeet is nie.

En enigeen wat al die mediese program My feet are killing me gekyk het, sal weet ’n mens kan ernstige voetprobleme ontwikkel wat dit selfs moeilik kan maak om te loop. In erger gevalle is amputasie baiekeer hierdie pasiënte se voorland omdat hulle nie vroeër hulp gesoek het nie.

Lucas Breedt, ’n voetkundige van Centurion in Pretoria, verduidelik jou voet het ’n baie komplekse struktuur. Daar is 26 bene, 107

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related