Facebook-groep vir ‘blankes’: ‘Ek’s nie ’n rassis’
Aug 16, 2020
2 minutes
Jana Smit
Om ’n rassis te wees moet jy ’n ander ras haat en dít doen sy nie, sê ’n “openlik trots blanke” vrou wat ’n Facebook-blad en -groep “net vir blankes” begin het.
Isabella Wilkinson (37) van Alberton sê sy het die groep genaamd “Ons Plek” in Mei gestig om ondernemings in private besit te help
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days