Vegter Leo (9) se hart klop sterk ná skoot in kop
Aug 16, 2020
2 minutes
Julian Jansen
FOTO: EDREA DU TOIT
![rapport200816_article_003_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4kf8kq9xog8270ij/images/fileOXXAVD57.jpg)
Die familie van ’n negejarige Weskus-seun met ’n polisiekoeël in sy kop het hulle voorberei op die ergste. Toe begin sy hart Donderdag skielik weer sterk klop.
Die dokters het gesê Leo Williams se naam pas hom – hy is ’n “vegter”.
“Sy hart is baie sterk. Hy het die regte naam daarvoor – Leo, Leeu,” sê sy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days