Landbouweekblad

SULENE SE ‘KORDAATSTUK’ STAP VER

“Is jy ’n boer se vrou, of ’n boervrou? Want dié twee is nie sinonieme nie!” Sulene Archer moes dié groot les dertien jaar gelede vinnig leer toe sy en haar man, Berto, as pasgetroudes op Taaiboskraal buite Kamieskroon gaan woon het.

“Ek is eers op 35 getroud. Ek het in die landboubedryf gewerk op Douglas, Porter-ville, Mosselbaai en Worcester. Op Worcester is ek van personeelbestuur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related