Rapport

Geliefde onderwysman het versoening uitgeleef

’n Lewe deur Herman Lategan

Dr. David Piedt, beminde inwoner van Oudtshoorn, ringkop in onderwyskringe, aktivis, liefhebber van Afrikaans en stigterslid van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, het in die ouderdom van 80 gesterwe. Hy is Maandag in die Mediclinic George aan Covid-19-verwante oorsake oorlede.

Iemand wat diep spore met hom in die beginjare van die KKNK gestap het, is Anet Pienaar-Vosloo. “Ek het hom goed geken, van die eerste KKNK-dae af,” sê sy. Hy was ’n man met sterk beginsels en het nooit geskroom om sy mening te lug

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related