Huisgenoot

Leiers wat omgee

OP 18 Julie het mense reg oor Suid-Afrika en die wêreld weer Mandeladag gevier. Op dié dag elke jaar dink ons aan die nalatenskap van oudpres. Nelson Mandela, ’n Suid-Afrikaanse leier wat medemenslikheid, verdraagsaamheid en versoening tussen mense nagestreef het.

Madiba (1918-2013) het probeer om ’n positiewe invloed op die wêreld te hê en ’n beter lewe vir almal te verseker. Daarom word mense oral in die wêreld aangemoedig om op Mandeladag ’n positiewe verskil in die lewe van ander te maak.

Die wêreld onthou Nelson Mandela nie net as ’n politikus en ’n wenner van die Nobelvredesprys in 1993 nie, maar ook vir sy opregte belangstelling in die mense om hom en dat hy tyd gemaak het vir belangrike én gewone mense.

Ware leiers soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related