Rapport

Boe! Hier’s spoke

Dis grendelstil in die strate van Mosselbaai. Dis einde Junie en midwinter-ysig. Die perfekte agtergrond vir opportunistiese spooksoekers wat wil terugstap na die beginjare van dié Suid-Kaapse dorp.

Streng regulasies geld nog, maar Leon van der Walt, ’n geregistreerde gids, mag ons darem op sy spooktoer neem.

Sy verhale van stinkende strate, pesuitbrekings en gruweldade deur kleurryke karakters, klink ligjare ver van die netjiese dorp soos dit hedendaags daar uitsien. In dié spookloop van meer as twee uur ontvou die geskiedenis, argitektuur en sosiale lewe tot laat in die 19de eeu voor jou oop. Plek-plek voel dit soos die draaiboek vir ’n volbloed John Wayne-fliek. Historiese feite, (soos dat die eerste Europeër, Bartolomeus Dias, reeds in 1488, 164

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related