Nuut op die rakke
Jul 17, 2020
3 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
KOM HIER DAT EK JOU SOEN
Deur GRIET OP DE BEECK; vertaal deur CHRISTINE BARKHUIZEN-LE ROUX (Protea Boekhuis, R305*)
Misleidendste voorblad en titel. Dis die prys wat dié boek moet kry, maar glad nie verdien nie. Ek moes my dwing om dit oop te maak en te begin lees, want ek was nie in die bui vir ’n tienerliefdesverhaal oor eerste soene en moontlik ander eerstes nie.
is egter nié ’n tienerliefdesverhaal nie. Dit is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days