Rapport

R250 vir deurtrek en lekker loer . . .

’n Ander keer het ek ’n ou oom by die koffiewinkel langs die klub oortuig om ’n draai te maak vir ’n skootdans. Ek was bang hy kry ’n hartaanval.

Hulle is nie paaldansers of strippers nie, maar physical distance girlfriends, sê die meisies by Candy’s, ’n gewilde klub in Port Elizabeth, waar mens jouself deesdae soos in ’n inrybioskoop van ouds kan verlustig in die vroulike vorm.

Sedert die vlak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related