Kooikruipers vir warmbloediges
May 31, 2020
2 minutes
Die joernalis Hilary Prendini Toffoli se Italiaanse liefdesverhaal word bemark as historiese fiksie wat die kollig laat val op ’n onbekende deel van ons diverse geskiedenis: Die hoofkarakter, Pistola, is een van sowat 110 jong Italiaanse mans wat in die jare vyftig gewerf is om op die Suid-Afrikaanse Spoorweë te kom werk. Só stel hulle die nasie aan Italiaanse kos
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days