Huisgenoot

MY EIE WONDERWÊRELD

DIS nie sommer enige miniatuurpophuis nie; dis ’n kunswerk. Dié vierverdiepinghuis is byna 2 m lank, meer as 1 m hoog en spog met 15 volledig gemeubileerde vertrekke – alles in die Victoriaanse styl.

En wanneer ’n mens dit van naderby bekyk, sien jy die besonderhede: ’n goue kandelaar met sy kersie, ’n kaggel in die musiekkamer, ’n spieël teen die slaapkamermuur, koperketels én ’n gesnyde brood in die kombuis, ’n riempiesbank en selfs ’n klein naaimasjien.

Die naam? Corona House 2020. Dis immers danksy die coronaviruskrisis dat die huis vandag hier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related Books & Audiobooks