Vrouekeur

Daar ís erger dinge as BEURTKRAG

Vir amper twee weke van die inperking het ek niks gedoen nie. En met niks bedoel ek, niks wat ’n bydrae tot die samelewing gemaak het nie. Ek was, soos Moeder altyd gesê het, ’n nul op ’n kontrak.

Ek het die gewone dinge gedoen wat mens doen om te oorleef. Drink tee, lees die koerant, bad, maak kos en eet, was die skottelgoed, lees, maak die tuin nat, kyk televisie en gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
KOMBERS Van HOEK Tot KANT
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ COTTON CANDY 4-draad (200 g-balle) 8 balle in Kleur 02 (skakerings van blou, beige en bruin) 4 mm-naalde 4 mm-hekelnaald E/af = end af r = regs rVa = regs voor en agter in steek r2tes = regs 2 steke tesame ste = steke Pas enkelbe
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related