Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Ek is deesdae baie huiwerig om oor my geestesversteuring te praat.

Vir ’n tydjie kon ek, maar keer op keer het ek besef mense sien steeds daarop neer. As ek ’n sent gehad het vir elke keer wat iemand na my verwys het as “mal”, het Bill Gates by mý geld kom leen.

Ek lees nou die dag op sosiale media iemand sê: “People will understand the basic symptoms such as sadness and being nervous, but once someone starts having random fits of rage, inconsolable

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
5 Topwenke Vir Ander Aanlyn Gedrag
Baie van ons interaksie is deesdae aanlyn, maar dit beteken nie jy kan in die wilde, woeste weste van die web maak nes jy wil nie. Net soos in die werklikheid, is daar regte maniere van kommunikeer. As jy nie iets in persoon vir iemand sal sê nie, mo
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Bybel-blokraai
NR. 285 WEN R350 KONTANT! VRAAG: As wat staan die sewende dag van die week in godsdiensterme bekend? SKRYF SÓ IN: Vul die Bybel-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord

Related