Waarom is Sondag dan ’n dag van verlang?
May 10, 2020
2 minutes
Liewe Pa en Ma, Dit is Sondag, maar ons het nie gebraai nie. Dit is Sondag, maar ons het nie vanoggend kerk toe gegaan nie.
Dit is Sondag, maar daar is nie oorskietkos in ons yskas nie.
Dis Sondag, maar ons is nie bymekaar nie.
Van wanneer af is Sondag dan ’n dag van verlang?
Pa, waarom verlang ek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days