Baba & Kleuter

inboks

WEN ’N ESSENCEGESKENKPAK TER WAARDE VAN R2 500!

Produkte van essence is vernuwend, van ’n hoë gehalte en werk fantasties. Alles wat essence doen, kom uit die hart, want hulle glo ’n mens het die meeste pret as jy ook die regte ding doen. Daarom staan al hul produkte vir skoonheid sonder wreedheid en grimering sonder skadelike bestanddele. Te kry by Dis-Chem, Clicks, Foschini,

Takealot, Zando, Superbalist, Loot en

House of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter4 min read
Maak Ma Wees Weer Pret!
1. Noem jouself sommer Mamma da Gama, want as ma kan jy elke dag saam met jou kinders ontdekkingsreisiger speel. Wat is nou lekkerder as om opnuut te ervaar hoe potblou die lug is, of om vir die heel eerste keer die groen gras onder jou voete te voel
Baba & Kleuter3 min read
Avontuurlustige Woelwater
Die lewe is vir Stefan een groot avontuur. Hy is ’n bedrywige seuntjie wat op sy gelukkigste is agter ’n stuurwiel of in sy pa, Henno, se arms. Hy speel eerder buite as binne en gaan nêrens sonder sy hasie, Bollie, nie. Hy geniet pannekoek, melktert,

Related