Weg! Ry & Sleep

Dankie!

Ek weet nie van jou nie, maar ek kan nie wag vir die komende feestyd nie. Vir die meeste van ons glo ek dit was ’n lang en moeilike jaar met verskeie uitdagings wat ’n mens se energievlakke geheel en al uitgeput en jou sin vir humor by tye tot die uiterste beproef het.

Maar die einde is in sig en die vooruitsig om vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep5 min read
Dis Nou Maar Wors...
As jy mal is oor ’n dik sop vol heerlike tekstuur, is hierdie geurkombinasie een vir die boeke. Jy benodig (genoeg vir 4) • ’n groot klont botter• 1 eetlepel olyfolie• 250 g gerookte bockwurst, in snoepgrootte happies gesny• 1 ui, fyngekap• 2 wort
Weg: Ry & Sleep3 min read
Eerste Indrukke Van Die ‘Nuwe’ 70-reeks
Laat in 2021 het ek in hierdie rubriek my mening gedeel oor die toekoms van die Toyota Land Cruiser 70-reeks, en spesifiek die 4.5-V8-turbodieselenjin. Nou, twee jaar later, is die 70-reeks met ’n 2.8-viersilinderenjin beskikbaar. Ek sien op YouTube

Related Books & Audiobooks